Emil & Jean-Maré | Wedding

Wow! If anything, these last few weeks have taught me how to multitask! I wouldn’t say there’s only one silly season in a year, because it seems there’s another one just as winter starts to approach. So, a few weeks ago myself and Beverley drove through to the Karoo to photograph Emil and Jean-Maré’s wedding […]

View full post »

marina

Wow Wow en nog n maal WOW dit is pragtig. Die fotos beautiful. Jou dekor items sooo oorspronklik. Jy het pragtig en so gemaklik gelyk.So jammer ek kon nie jou hare doen. baie voorspoed en seen vir julle. Lovies Marina

Hallo daar, ek is die Algemene Bestuur der by Swartberg Country Manor sedert 3 Desember 2014. Ons is besig om ons webtuiste bietjie te update. Tans is daar niks oor troues nie, en ek is besig om alle troues wat hier plaasgevind het se foto’s na te vors. Is dit moontlik dat ons ‘n paar van jou pragtige foto’s kan gebruik op ons webtuiste? Veral waar mens die scenery en tonele by die Manor, asook by die kerk kan sien. Ons sal ‘n link maak nou jou webtuiste op ons blad. Sien uit om van jou te hoor in hierdie verband. Frieda Henning 0823354912

S u b s c r i b e